Op 25 Desember om 08:00 sal daar ’n Kersdiens by Duxbury-kerk wees. Fanie van der Schyff sal hierdie diens waarneem. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments
Onthou dat daar nie vanaand of volgende sondag 'n aand-diens is nie. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Op 25 Desember om 08:00 sal daar ’n Kersdiens by Duxbury-kerk wees. Fanie van der Schyff sal hierdie diens waarneem. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Onthou dat daar nie vanaand (sowel as die 22ste en 29ste) 'n aand-erediens by Brooklyn-gemeente is nie. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Op 15 en 22 Desember sal daar geen regstreekse uitsendings van die eredienste wees nie. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Onthou dat op 15, 22 en 29 Desember sal daar geen aand-eredienste wees nie. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Die kerkraad het Saterdag 'n strategiese-beplanningssessie. Bid asb vir God se leiding tydens hierdie geleentheid. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: Maleisië Verlede jaar het die regering teruggegaan op hul woord om te waak teen diskriminasie op grond van ras weens die ongunstige reaksie van Maleisiese groepe wat nie hul spesiale regte wil verloor nie. Bid dat die regering steeds regverdig teenoor minderheidsgroepe sal optree, veral ten opsigte van hul godsdiensregte soos vasgelê in die land se grondwet. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Heerlike bees- en wildsbiltong te koop @ R220/kg. Beskikbaar in pakkies van R100. Skakel 012 362 0069 soggens vir bestellings. via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Onthou om 'n tafel te bespreek vir die biltongfees van 16 Augustus. Jy kan vir Wina of Annalie kontak in die verband. Hulle kontakbesonderhede is by die kerkkantoor beskikbaar - 012 362 0069 via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
|
Archives
November 2020
Categories |