Al ooit gevoel jy weet nie hoe om met mense te praat wat anders as jy glo nie? Dan is Maandag se Kopskuif net vir jou! Onthou daar is 'n sertifikaat vir enige iemand wat 10 uit die 14 sessies bywoon. Volg die skakel en sien jou in die Zoom gesprek Maandag om 19:00: https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments
Join Ratio Christi SA for this week's live streaming event! This week we will take a look at the allure of occultism with specific reference to witchcraft, astrology, divination and multiple other concepts pertaining to the paranormal. Our speaker, Marcia Montenegro, will join us for an interview on "Spellbound: The Seduction of the Paranormal". You can follow this link for the livestream via YouTube: https://www.youtube.com/watch?v=Ryi2dBTs1IQ For background and credentials on our speaker, Marcia Montenegro, follow this link: https://ift.tt/2DlXKRs You can find more information and resources abut her ministry at her website: https: https://ift.tt/2EPXL0h Date: 6 August Time: 20:00 via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Maandag begin die eerste Kopskuif Christenwees gesprek: "Wat is Geloof?" Kom dink saam oor die basiese vrae van die geloof en word toegerus om met ander te gesels oor die waarheid daarvan! Onthou daar is 'n sertifikaat vir enige iemand wat 10 uit die 14 sessies bywoon. Vir meer inligting kontak 082 566 4227 of 082 371 2040 Jy kan gerus die volgende skakel volg om in te skakel by die ZOOM gesprek Maandag om 19:00: Brooklyn Gemeente is inviting you to a scheduled Zoom meeting. Topic: GK Brooklyn Kopskuif Christen-wees Time: This is a recurring meeting Meet anytime Join Zoom Meeting https://ift.tt/2D0d8CI Meeting ID: 842 7023 7002 via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Brooklyn Gemeente en Ratio Christi bied aan: Kopskuif Christenwees. Kom dink saam oor die basiese vrae van die geloof en word toegerus om met ander te gesels oor die waarheid daarvan! Hier is die program wat ons gaan volg. Enige iemand wat 10 uit die 14 sessie bywoon kry aan die einde van die reeks 'n spesiale sertifikaat. Dit gaan elke week via Zoom plaasvind en die skakel sal vooraf op Facebook bekend gemaak word. Vir meer inligting kontak 082 566 4227 of 082 371 2040 via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Kom breek af die mure saam met Joshua na die Reën. 'n Musiekale ervaring wat jou sal laat uitsien na 'n somerseisoen sonder grendels. 17 Julie 2020 @ 19:00 Bespreek en nooi Joshua na die Reën nou jou sitkamer in. Volg hierdie skakel: https://raindust.co/gkb via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
https://raindust.co/gkb via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Goeiemôre hier volg die skakel na vanoggend se diens wat om 9:30 sal begin. https://ift.tt/1TjOzfI14/6/2020
Goeiemôre, hier volg die skakel na vanoggend se diens wat om 9:30 sal begin. https://ift.tt/1TjOzfI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Goeiemôre, hier volg die skakel na vanoggend se diens wat om 9:30 sal begin. Groete https://ift.tt/1TjOzfI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Die Kerkraad se besluit oor kerkgebou-eredienste tydens vlak 3 van inperking: Beste mede-broer/suster Sedert die aankondiging van die grendeltyd einde Maart, was daar sekere maatreëls en regulasie wat moeiliker was om te interpreteer. Die aankondiging van die Staatspresident rondom die verligting van maatreëls rondom godsdienstige byeenkomste tydens vlak 3, tesame met die uitreik van regulasies daar rondom, was ongelukkig geen uitsondering nie. Met die beskikbare feite op die tafel, het die Kerkraad van Brooklyn Dinsdag via “Zoom” vergader om die wenslikheid van die hervatting van eredienste in die kerkgebou, binne die bepaling van die regulasies, biddend en deeglik te bespreek. Ter wille van beter agtergrond waarteen die Kerkraad die besluit moes neem, gee ons graag ʼn Afrikaanse vertaling van die regulasies, soos dit van die Administratiewe Buro van die GKSA ontvang is, aan almal deur. (Sien aangeheg by Whatsapp boodskap en e-pos) Die Kerkraad het breedvoerig besin wat die doel en wese van die “gemeenskap van gelowiges” in die konteks van ʼn erediens in die kerkgebou beteken. Daar is besef dat veral die regulasies wat fisiese kontak met mekaar en erediens sang verhoed (Punt 4) en die verbod op die drink van koffie en tee na die diens (Punt 7.4), die wese van geloofsgemeenskap belemmer. Die groter risiko wat die inhou vir persone bo 60 en persone met ʼn mediese risiko, is ook deeglik in berekening gebring In die lig hiervan het die Kerkraad eenparig besluit dat dit die wyse weg is om vir die huidige nie met eredienste in die kerkgebou te begin nie en die status quo van digitale regstreekse uitsendings van preke deur ons predikante te handhaaf. Die kerkraad sal die situasie rondom veranderende regulasies monitor en herevalueer indien nodig. Ons besef die gemis van die fisiese saamkom van ʼn geloofsfamilie... Die saam aanbid en saam kuier oor ʼn lekker koppie koffie! Die deel in mekaar se vreugdes en hartseer op ‘n tasbare manier! Ons besef dat daar ook baie emosie rondom sodanige besluit ingebring kan word. Ons glo egter as Kerkraad dat hierdie besluit in liefde vir mekaar geneem is ten einde mekaar te beskerm van ʼn gesondheidsrisiko. Ons Here Jesus het ons immers self gemaan om in uitdagende omstandighede so versigtig te wees soos slange en opreg soos duiwe (Mat. 10:16b). Dit is ons bede dat elkeen in die gemeente rustigheid sal hê rondom hierdie Kerkraadsbesluit en dat ons steeds as geloofsfamilie ons Here bo alles sal bly dien en mekaar in hierdie ongewone omstandighede sal bly ondersteun en vir mekaar bid. Seën Die Kerkraad van Brooklyn-gemeente via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Goeiemôre hier volg die skakel na vanoggend se diens wat om 9:30 sal begin. https://ift.tt/1TjOzfI31/5/2020
Goeiemôre, hier volg die skakel na vanoggend se diens wat om 9:30 sal begin. https://ift.tt/1TjOzfI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
|
Archives
November 2020
Categories |