Hoe dink mens oor wonderwerke in die bybel en vandag? Kom luister en gesels saam vanaand om 19:00. Volg die skakel en sien jou in die Zoom gesprek - https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Ons het ‘n spesiale spreker vir Vanaand: Nel Brace, een van Ratio Christi Suid-Afrika se direkteure. Sy gaan praat oor die vraag: “Kan Ek die Bybel Vertrou?” Volg die skakel en sien jou in die Zoom gesprek Vanaand om 19:00 - https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Hierdie week kyk ons DV na nog ‘n ontsettende belangrike vraag: “Die Bybel: Primitiewe Boek of God se Woord?” Volg die skakel en sien jou in die Zoom gesprek vanaand om 19:00 -https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Join Ratio Christi SA for this week's live streaming event! We will take a look at the origin, development and the fundamental beliefs of Scientology. Our speaker, Don Deal, will join us for an interview on "The Cult of Scientology". You can follow this link for the livestream via YouTube: https://www.youtube.com/watch?v=PXKwfYqfkFc Our speaker, Don Deal, is a good friend of Ratio Christi South Africa. Don is a recognized expert in the areas of scientific apologetics and Islamic studies. He has contributed ten articles to “War and Religion: An Encyclopedia of Faith and Conflict”, two articles to “Evangelical America: An Encyclopedia of Contemporary American Religious Culture“, and a chapter to the “Harvest Handbook of Apologetics.” Date: 10 September Time: 20:00 via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Al ooit met 'n Jehovah-getuie, Jood of Moslem gesels? Die belangrikste vraag in so gesprek is: "Is Jesus regtig God?". Kom luister en gesels saam by ons Kopskuif gesprek. Volg die skakel na Zoom, Vanaand om 19:00 -https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Hoe weet ek God is daar? Hoe sou jy dit verwoord as iemand wat worstel met so groot vraag dit vir jou vra? Daar gaan ook 'n kort terugflits wees na wat ons tot op hede gedoen het. Moet dit nie mis nie. Volg die skakel en sien jou in die Zoom gesprek Vanaand om 19:00 -https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Wat is waarheid? In 'n deurmekaar wêreld is dit soms nodig om selfs duidelik te maak wat ons bedoel as ons sê iets is waar. Ons gaan ook na die subtiele maniere kyk hoe die wêreld oor waarheid dink en hoe om dit te weerlê. Volg die skakel en sien jou in die Zoom gesprek Maandag om 19:00 - https://ift.tt/2D0d8CI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
|
Archives
November 2020
Categories |