Onthou, daar is nie meer aanddienste vir die res van die jaar nie. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments
Voorbidding: Iran Dit is moeilik vir Christenouers in Iran om hul kinders in Christusgesentreerde huise groot te maak, omdat hul kinders Islamitiese onderrig by die skool ontvang en hulle ook Bybelse hulpbronne en bande met ander Christene benodig. Bid vir wysheid en leiding vir hierdie ouers te midde van hierdie uitdagende omstandighede. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: Indonesië Islamitiese radikale groepe probeer om verdeeldheid tussen Moslems en Christene in Indonesië te saai. Bid vir godsdienstige leiers van albei kante om op te staan en betrokke te raak by inter-godsdienstige gesprekke, om brûe te bou in stede daarvan om vasgevang te raak in die planne van hierdie Islamitiese radikales. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: Midde-Ooste Een van die grootste uitdagings wat ons vennote in die Midde-Ooste ervaar, is om gekwalifiseerde Christene te vind om deel te wees van die werk wat nodig is vir bediening op sosiale mediaplatforms. Bid dat ons plaaslike vennote die regte mense sal vind om hulle met hierdie werk te help. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
GKB se diakonie verhuur 'n drie-slaapkamer woonstel. Hy is net 600m van Tuks se hoofhek af. Die woonstel is van Des '18 of Jan '19 beskikbaar en beloop R12500 per maand. Kontak Icel vir meer inligting en fotos - 0842056566 [email protected] via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: Nigerië Prys die Here vir die voorsiening van traumasorg-seminare om dié te help wat deur die geweld van Boko Haram en Moslem Fulani-veewagters geraak word. Bid dat deur hierdie seminare, die Here sal aanhou om die talle vroue en kinders te genees wat hul mans en pa’s in die geweld verloor het. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: China Bybelvertalers in China werk aan die heel eerste Bybel in ’n etniese Boeddhistiese minderheidstaal. Hulle vrees dat hulle moontlik uitgevang gaan word en hul rekenaars en/of materiaal gekonfiskeer sal word. Bid dat God hulle sal beskerm van nuuskierige oë en inspeksies van die plaaslike regering. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: LIBIË Libiërs is baie familiegerig. Daarom draai iemand eerste na sy of haar familie as daar ’n probleem is. Die hartseer feit is egter dat wanneer Libiese Christene probleme het weens hul geloof, is hul familie dikwels deel van die probleem. Bid dat Libiese Christene toevlug by die Here sal vind. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: CHINA Bybelvertalers in China werk aan die heel eerste Bybel in ʼn etniese Boeddhistiese minderheidstaal. Hulle vrees dat hulle moontlik uitgevang gaan word en hul rekenaars en/of materiaal gekonfiskeer sal word. Bid dat God hulle sal beskerm van nuuskierige oë en inspeksies van die plaaslike regering. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
Voorbidding: ALGERIË Die druk op die Algeriese kerk duur voort. Bid asseblief veral vir kerkleiers, namate hulle tekens toon van uitputting onder die meedoënlose druk. Bid vir hernude krag en eensgesindheid vir hierdie leiers. via Brooklyn-Gemeente https://ift.tt/1WoUt56
|
Archives
November 2020
Categories |