Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-59
Ons Here Jesus in Joël https://youtu.be/mVWFanw64OM
0 Comments
Jacques Tredoux - Jesus se eenvoudige uitnodiging na ‘n nuwe begin
Na Jesus se opstanding was sy dissipels besig met die alledaagse dinge, op ‘n gewone dag by ‘n gewone plek toe hulle hierdie baie eenvoudige uitnodiging kry – Kom eet! Tog is hierdie uitnodig alles behalwe gewoon... Dit is ‘n uitnodiging om in verhouding met die opgestane Here te leef! Miskien moet ons almal nie wag vir daardie groot ingryping in ons lewe nie, maar leer om vir Jesus in die alledaagse raak te sien. Vanaand met die Nagmaal hoor ons elkeen weer so uitnodiging... https://youtu.be/UZ0Pjt7tjOI
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-58
Die kosbare Woord van God: Joël https://youtu.be/AaOMZWQcwEM
Jacques Tredoux - Jesus se eenvoudige uitnodiging na ‘n nuwe begin
Na Jesus se opstanding was sy dissipels besig met die alledaagse dinge, op ‘n gewone dag by ‘n gewone plek toe hulle hierdie baie eenvoudige uitnodiging kry – Kom eet! Tog is hierdie uitnodig alles behalwe gewoon... Dit is ‘n uitnodiging om in verhouding met die opgestane Here te leef! Miskien moet ons almal nie wag vir daardie groot ingryping in ons lewe nie, maar leer om vir Jesus in die alledaagse raak te sien. Vanaand met die Nagmaal hoor ons elkeen weer so uitnodiging... https://youtu.be/eflXZI7bjUI
Fanie van der Schyff - Ingegroei
Ons Here Jesus verduidelik Sy verhouding met ons in die beeld van 'n wingerdstok en lote. Sy opdrag is: "Bly in My, soos Ek in julle". Aan die een kant is hierdie opdrag 'n geweldige groot troos, maar aan die ander kant ook 'n groot verantwoordelikheid. Bly in Christus! https://youtu.be/7jhTnN4hrFg
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-57
Ons Here Jesus in Hosea https://youtu.be/EgwU5HaE5S4
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-56
Die kosbare Woord van God: Hosea https://youtu.be/DbAShfJRn98 |
Argief
June 2024
KATEGORIE |