Fanie van der Schyff - Klankoordenking 7-9
Name van God: JAHWE-ROHI "Die Here ons Herder" https://youtu.be/9ar-b4Ta6BM
0 Comments
Fanie van der Schyff - Ons vaste hoop: Ewige Lig
God het met die skepping van die aarde heel eerste lig geskep. Ons het hier op aarde lig nodig om te kan lewe. Ons het ook geestelik nodig om in die lig te lewe en om permanenet teen satan se duisternis te stry. Eendag gaan die son en die maan en satan verdwyn, want die heerlikheid van God gaan oor ons skyn. Dit is ons vaste hoop! https://youtu.be/pl6hJdme3p4
Fanie van der Schyff - Ons vaste hoop: Nuwe aarde
In die begin het God die aarde geskape ... en dit was volmaak. Danksy die mens wat in sonde geval het, is die aarde vervloek. Ons leef op 'n stukkende aarde. Ons leef egter ook met die belofte van 'n 'Nuwe Aarde'. Dit gee vir ons 'n vaste hoop! https://youtu.be/9JZQBR5z1tY
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 7-8
Name van God: JAHWE-SHALÕM "Die Here ons Vrede" https://youtu.be/qwkO-CgXpCc
Jacques Tredoux - Blessed to be witnesses
Opi-Stoep Ascension Day Service: Why would Christians celebrate the day that the risen Lord Jesus Christ, left this earth? At first thought, it doesn’t make sense to celebrate the day our Lord left us behind in this broken, sinful world. Yet, if we think through the implications of Ascension Day, it’s not just a day to celebrate, but also a day that activates us to live this life to the fullest… https://youtu.be/ASAps91XYOc
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 7-7
Name van God: JAHWE-M'KADDESH "Die Here ons Heiligmaker" https://youtu.be/uLa6Z_ptlL4
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 7-6
Die name van God JAWHE-RAPHA: "Die Here ons Geneesheer" https://youtu.be/rX1RLlvINi8
Fanie van der Schyff - Die Here is my banier!
'n Banier verklap wie jy is en waarvoor jy staan ... As jy dan bely dat die Here jou banier is, dan verklaar jy teenoor die wêreld dat jy Hom vertrou, navolg en dien. Hierdie belydenis plaas 'n baie groot verantwoordelikheid op ons elkeen. https://youtu.be/uYFFPmfD5x4
Jacques Tredoux - Ons ewige Moeder
Vandag vier ons Moedersdag. Moederskap is iets wat in die DNA van die skepping in geweef is, waarsonder niks sou kon bestaan nie. Dit is ook deel van hoe God homself aan ons bekend maak. Tog is daar ook gebrokenheid en wonde rondom moederskap. Vandag sien ons hoe hierdie wonderlike gawe van God, dat almal van ons ‘n moeder het, uiteindelik ons wys na die ewige Moeder – God self! https://youtu.be/8Av673UI4Uw
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 7-5
Name van God: JAHWE-NISSI "Die Here is my Banier" https://youtu.be/OAMlM44gkEc |
Argief
June 2024
KATEGORIE |