Eduard Tiemensma - 'n Tweelinggelykenis as trooswoord
Die koninkryk van God stap nie mettertyd ondergang tegemoet nie. Kan dit met soveel stelligheid verkondig word? Já - op grond van die gelykenis van die mosterdsaadjie plus die suurdeeg deur Jesus vertel. Ten tye van Jesus se onderrigting aan die hand van hierdie twee gelykenisse, was sprake van verontwaardiging oor Sy optrede en teenstand teen die verkondiging van Gods koninkryk in Sy koms. Is dit nie 'n koninkryk te "klein" om ooit tot "groot" te reken nie? Luister dan weer na die tekswoord te beskryf as 'n tweelinggelykenis met 'n troosryke betekenis. https://youtu.be/aTpywBteH3k
0 Comments
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-7
Ons Here Jesus in Levitikus https://youtu.be/m24TW4aGUBY
Gereformeerde kerk Brooklyn - Groeigroepe 202
Leer ken ons groeigroepe https://youtu.be/V8bu8hALvUE
Fanie van der Schyff - Klankoordenings 12-6
Die kosbare Woord van God - Levitikus https://youtu.be/Cuf2biVGFss
Jacques Tredoux - Verhouding en diens
Aan die einde van Moses se lewe gee die Here vir ons ‘n terugblik op sy lewe. Hoewel die Here hom vir besondere dienswerk gebruik het, sien ons iets van die Here se hart – dat Hy nie net mense gebruik nie, maar ook in ‘n diep persoonlike verhouding met mense wil leef. Is dit hoe jy ook die Here beleef? https://youtu.be/3fc3W92RK4M
Fanie van der Schyff - Doop-geloof
Ons en ons kinders word in 'n stukkende wêreld groot. Satan laat ons eenvoudig nie met rus nie. Tog leef ons as Christene, saam met ons kinders, met die vaste sekerheid dat ons aan ons kinders behoort. Hierdie sekerheid is ons anker in die lewe ... https://youtu.be/UTVN_PpKC_4
Fanie van der Schyff - Klankoordenking 12-5
Ons Here Jesus in Eksodus https://youtu.be/5qCvkOLMAVc |
Argief
June 2024
KATEGORIE |