Skakel gerus môre oggend om 09:30 saam met ons in wanneer Ds. Jacques regstreeks 'n preek vanuit sy sitkamer gaan lewer. Kom ons bly op hierdie manier deel van Brooklyn-gemeente se geloofsgemeenskap. Hier is die skakel: https://ift.tt/1TjOzfI via Brooklyn-gemeente https://ift.tt/1WoUt56
0 Comments
Leave a Reply. |
Archives
November 2020
Categories |